1 00:00:08,000 --> 00:00:10,300 La Silla Sterrewag word 50! 2 00:00:12,800 --> 00:00:19,200 ESO se eerste sterrewag word 50 jaar oud. 3 00:00:20,800 --> 00:00:28,000 La Silla neem die Chileense naghemel waar sedert 1969 en het `n paar indrukwekkende ontdekkings gemaak... 4 00:00:30,000 --> 00:00:35,900 ... insluitende die versnelde uitbreiding van die heelal ... 5 00:00:37,800 --> 00:00:43,800 ... en waarneming van die eerste lig vanuit 'n gravitasiegolfbron. 6 00:00:45,500 --> 00:00:52,800 Tussen sy instrumente is HARPS, 'n eksoplanet-jagter wat talle vreemde wêrelde ontdek het. 7 00:00:55,000 --> 00:01:01,000 La Silla het die weg gebaan vir nuwe teleskoop tegnologie .. 8 00:01:02,500 --> 00:01:07,800 ... sneeustorms en aardbewings oorleef ... 9 00:01:08,800 --> 00:01:13,000 ... en toon geen teken van spoed vermindering nie. 10 00:01:23,500 --> 00:01:27,500 ESO getranskribeer ; Vertaal - Leon Steyn